Download Free Apps & Games @ PHONEKY.com
Subject: Manna vir d Siel
Replies: 2 Views: 970
batchelo 31.03.08 - 02:01am
Broodbreek of t wel Manna uitdeel.Dit is waar jy d geleentheid het om t kom deel met ander,wat GOD vir jou vandag gedoen het,of n boodskap of profesie of wonderwerk wat jy van GOD ontvang het.Getuienisse stig en bou.Selfs n eie Psalm of lofsang is welkom.Gee aan GOD eer en verheerlik HOM.Emanuel! *
batchelo 12.04.08 - 01:34am
Waarom moet EK jou in d Hemel toelaat? Gee MY n goeie rede? Spreek d HERE. *
batchelo 12.04.08 - 06:43pm
Geloof.Glo jy regtig onvoorwaardelik of is daar altyd d maar.... faktor betrokke.Paulus se dat geloof is d hoop op d wat ons nie sien nie.Ook is d geloof sonder d werke nie geloof nie.as ek dan se ek glo sal my spreke en dade als op d altaar gele word,sonder halfhartigheid en enige twyfeling.Petrus loop water is n voorbeeld. *